Gee 'n lied as geskenk aan jou geliefde. Ons sit in 'n Zoom-kuier vir so 30 min en beplan 'n pragtige, unieke lied vir jou geliefde. Ons vat jou woorde en maak dit mooi. Sluit akoestiese opname in van kitaar en stem wat Baartman vir jou voordra.
Baartman met sy pragtige baritonstem neem jou "voice-over" vir jou op. Perfek vir radio-advertensies, sosiale media-video's en inligtinguitsendings.
Ons vervaardig jou liedjie tot op 'n produksiegehalte wat dit geskik maak vir oplaai na enige stroomplatform, en ons sal ook help met al die logistieke reëlings rondom die vrystelling van 'n nuwe liedjie.